#DieGrootTrek - Tshwane Burgemeester Dr. Nasiphi Moya

Loading player...
Ons het belowe dat ons nie sal rus voor ons die nuwe Burgemeester van Tshwane Dr. Nasiphi Moya in die ateljee gekry het nie. Dit was vir ons belangrik om te hoor wat haar plan is met Pretoria en of sy bereid is dat ons haar aanspreeklik hou vir besluite in ons stad. Sy het vir die Groot Trek volle toegan tot haar kantoor gegee sodat ons ook maandeliks terugvoer van haar kan ontvang in persoon!
14 Mar 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min