#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Dominee/Pastoor

Loading player...
Dominee Theodore van der Spuy van Moreleta Kerk en Pastoor Marinus Hayes van Every Nation, het kom gesels oor hoe hulle lewe in die bediening lyk...
17 Feb 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min