Die Bybel Gister En Vandag - Episode 27 – Siekte en genesing in die Bybel
Loading player...
9 Feb 2025
19:00 - 20:00
Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. In hierdie program fokus hulle op siekte en genesing in die Bybel. Hoe het mense oor siekte gedink en waarom was genesings so belangrik vir Jesus? Hulle gesels ook oor gebed en genesing in vandag se tyd.