#DieGrootTrek - Klein Paradys wenners

Loading player...
Lee-ann en Johan Gerber is die wenners van Seisoen 1 van Kyknet se reeks Klein Paradys. Hulle vertel vir ons van die uitdagings wat hulle beleef het oor die maand wat hulle gewerk het aan hulle "Mikro-woning" en van die beste oomblikke en hoekom almal self moet begin DIY by die huis.
31 Jan 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min