#DieGrootTrek - GrootGeld met Thys

Loading player...
Ons gesels vir die eerste keer in 2025 geld met Thys van Everest Wealth Management. Nie net vertel hy ons van die markte nie maar ook hoe politiek in Amerika ons affekteer en wat aangaan met Crypto.
28 Jan 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min