Net nog enetjie | Onteiening sonder vergoeding, maar nie sonder gevolge | Ep. 28

Loading player...
Net nog enetjie | Onteiening sonder vergoeding, maar nie sonder gevolge | Ep. 28.
Chapters
  • 00:00 Inleiding
  • 01:30 Wat ís die wet?
  • 10:37 Wat is die wet nié?
  • 12:30 Zimbabwe 2.0?
  • 17:38 Ramaphosa oorrompel almal
  • 22:55 Mat onder die RNE uitgeruk
  • 30:38 Dom lokvakpolitiek bedreig die regering
  • 35:39 Burgerlike teenstand deurslaggewend
28 Jan 2025 Afrikaans South Africa News Commentary · News

Other recent episodes

Net nog enetjie | Die son sak oor Alles-ras | Ep. 73

Daar is toenemende konsensus dat die huidige stelsel nie werk nie. Waar sommige dit al jare lank uitwys, begin ander dit nou eers – soms huiwerig – erken. Tog is daar steeds diegene wat hardnekkig vasklou aan die idee dat die beleid moreel reg is, en dat slegs die implementering…
25 Mar 23 min

Net nog enetjie | Begroting-babelas | Ep. 69

Luister nou na hierdie week se aflewering van Net nog enetjie waarin Connie Mulder, Christel Cornelissen en Nico Strydom oor die 2026-begroting gesels. Enoch Godongwana, minister van finansies, het Woensdag sy begrotingsrede vir die jaar gelewer – hierdie tyd verlede jaar het die land gespartel en almal gepraat oor die…
26 Feb 22 min