#DieGrootTrek - Erns Grundling van Kyknet Elders

Loading player...
Erns is 'n man wat nie bang is vir 'n bietjie stap nie. In die 3de seisoen van die Reeks Elders besoek Erns en sy gaste Ligtorings teen die SA kus af en ontmoet lekker nuwe mense langs die pad. Hy kom gesels met ons oor wat die stap vir hom beteken en hoekom hy so lief is daarvoor!
15 Jan 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min