#DieGrootTrek - DroomSindroom

Loading player...
Kirsten en Kyle het kom kuier om ons te bederf met 'n Kersfees liedjie en meer te vertel oor hulle nuwe album wat vrygestel word wat heeltemal in engels gaan wees en hoekom hulle besluit het om dit te doen.
2 Dec 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min