#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Musiek Skeduleerder in radio

Loading player...
Het jy al ooit gewonder wie kies die musiek wat op radio speel? Hoekom sekere liedjies so gereeld speel? Miskien ook hoekom jou gunsteling liedjie nie speel op n radio stasie nie? Wel ons musiek skeduleerder Charonike Nel is vandag saam ons om te gesels oor wat presies sy doen en hoe musiek op radio werk en wat alles tegnies ingedagte gehou moet word.
25 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min