#DieGrootTrek - Karyn Maughan se nuwe boek.

Loading player...
In Karyn Maughan se nuwe boek 'I will not be silenced" vertel sy ons meer van haar lewe as bekroonde Suid-Afrikaansejoernalis en ook wat dit beteken om verslag te lewer oor Jacob Zuma asook hoekom sy privaat vervolg word deur hom.
19 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min