#DieGrootTrek - Christel Van Den Bergh

Loading player...
Sy het lanklaas kom kuier maar vandag is sy hier. Christel Van Den Bergh kom loer in by Doepie en Nina en gesels oor haar lewe as mamma en Plaasvrou en wat die verandering so wonderlik en uitdagend gemaak het.
15 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min