#DieGrootTrek - Veronika se nat koek!

Loading player...
So wat gebeur as jou Celebrity chef nie opdaag vir sy onderhoud nie? Jy vra vir van die luisteraars om om hulle lywe chef te hou en vir ons lekker disse voor te sit vir n Kersete. En dan kry jy vir Veronika wat sommer net 'n maandag helemal beter beskryf!
11 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min