Episode 24 - Wat het tussen die Ou - en Nuwe Testament tydperk gebeur?

--:--
10 November 2024
19:00 - 20:00

Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. Wat het in die tydperk tussen die Ou Testament se einde en die Nuwe Testament se begin gebeur? Dit is die onderwerp van hierdie insiggewende gesprek wat stilstaan by die herbou van die tempel, die Persiese en Griekse geskiedenis tot by die Romeine. Daar word ook verduidelik wat die Apokriewe Boeke is. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.
11 Nov Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 23 - Hoe moet ’n mens die boek Openbaring lees?

13 Oktoberber 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
14 Oct 42 min

Episode 22 - Hoe lees ’n mens die Bybel verantwoordelik?

1 September 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
14 Oct 34 min

Episode 21 - Maaltye in die Bybelse tyd

7 Julie 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
19 Aug 34 min

Episode 20 - Huishoudings in die Bybelse tyd

7 Julie 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel, 'n paar…
8 Jul 35 min

Episode 19 - Die Tempel en die Sinagoge

5 Mei 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel, 'n paar…
10 Jun 32 min