#DieGrootTrek - Liezel Van Intiem

Loading player...
Vir die laaste keer in persoon by ons in die ateljee kom kuier Liezel van Intiem vir ons "Liewe Liezel" brief. Die week se vraag van 'n luisteraar af is baie kompleks en daar is baie inligting om ingedagte te hou. Liezel gee vir ons terugvoer van die paneel van beraders en vertel ons wat haar plan is vorentoe.
24 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min