#DieGrootTrek - Eloff probeer Doep en Nina se popcorn combo's!

Loading player...
Eloff het kom kuier om te praat oor "Groeipyne". Dis nie iets waarmee hy meer sukkel nie maar dit is wel die titel van die nuwe enkelsnit wat hy doen saam die Piesangskille. Doepie en Nina het ook gekyk hoe hy voel oor sekere kombinasies saam met popcorn, aangesien hy in sy liedjie sing dinge loop saam soos popcorn en whispers.
16 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min