#DieGrootTrek - Francois van Coke se nuwe boek en enkelsnit

Loading player...
Een van die mees gerespekteerde mense in Suid-Afrikaanse musiek is Francois Van Coke. Sy nuwe boek "Hoe ek dit onthou" vertel stories uit sy jonger jare en hoe alles bymekaar gekom het. Dan stel hy ook sy nuwe enkelsnit vry genaam "Victor Ludorum" en hy besluit ook hy gee vir Doepie 'n nuwe Bynaam!
15 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min