#DieGrootTrek - Sonder Onderbroeke stel LEGO vry!

Loading player...
Ons GrootFM Battle of the Bands wenners 2024, die Sonder Onderbroeke het kom kuier. Doepie en Nina voel soos trotse ouers want die jong mans was 2 weke voor hulle ingeskryf het nie eers 'n band nou, nou het hulle n platekontrak en hulle eerste enkelsnit word vrygestel waar alles begin het op DIE GROOT TREK!
11 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min