#DieGrootTrek - Dodo Nyoka maak oop oor sy liedjies

Loading player...
Ons ken almal Dodo Nyoka vir sy lekker dans liedjies. Vandag het hy kom kuier by Doepie en Nina en ons bietjie meer vertel van die stories agter die musiek en wie Dodo regtig is en wat musiek vir hom as mens gedoen het.
10 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min