#DieGrootTrek - Wêreld Geestesgesondheid Gebede

Loading player...
Met vandag wat Wêreld Geestegesondheidsdag is het ons dit goed gedink om van ons GrootFM span bymekaar te kry en te Bid vir verskeie luisteraars wat dalk met hierdie situasie gekonfronteer is. Ons Bid vir ons mans, vrouens, kinders, families, mense wat trauma beleef het en almal wat voel die donker gat waarin hulle hulself bevind voel of daar geen ander uitkom is nie.
10 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min