#DieGrootTrek - Battle of the Bands Wenners (Sonder Onderbroeke)

Loading player...
Uit honderde inskrywings vir ons Battle of the Bands kompetisie die jaar, het ons beoordeelaars hulle vereffen na Top 10 en toe Top 5. Net een van die bands kon koning kraai en dit het alles neergekom op hulle vertoning by Loftus op die finale aand. Sonder Onderbroeke is as wenner aangewys en ons gesels met hulle oor die gevoel wat hulle gehad het na hulle name genoem was en wat hulle toekoms planne is met die band, en hoor ook van hulle ander musiek.
19 Aug 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min