Episode 21 - Maaltye in die Bybelse tyd
--:--
7 Julie 2024
19:00 - 20:00
Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n paar nuwe dinge wat jy nie geweet het nie. In hierdie episode gesels hulle spesifiek oor die rol wat maaltye en etes in die Bybelse tyd gespeel het. Hulle gesels oor praktyke rondom etes en hoe dit vandag ook belanrik vir gelowiges is. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.