#DieGrootTrek - Anneen Henze

Loading player...
In die gees van Vrouedag het Nina en Sonet gesels met Anneen Henze, 'n mamma en entrepreneur wat 'n droom gehad het om 'n webtuiste te skep wat niewinsgewende organisasies geleentheid gee om op een platform sigbaar te wees.
8 Aug 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min