#DieGrootTrek - Cilliers Brink Julie Kuier

Loading player...
Die Burgemeester van Tshwane Cilliers Brink het weer sy maandelikse inloer op die GrootTrek gehad. Met soveel vrae na die Regering van Nasional Eenheid gestig is wil ons graag weet wat dit beteken vir Pretoria en ook Cilliers se toekoms as Burgemeester.
26 Jul 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min