#DieGrootTrek - GrootGeld met Thys van Everest Wealth

Loading player...
Elke persoon se finansiele reis is soos n berg wat jy moet klim. En as mens Everest klim kort jy n Sjerpa om jou te help. Dis wat n bekwame finansiele bestuurder vir mens is. Thys van Zyl kom gesels met ons oor al die markte na die verkiesing en wat ons oog op moet hou en ook hoe om jouself reg te kry vir aftrede.
25 Jun 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min