#DieGrootTrek - Dr Michael Louis

Loading player...
Met die verkiesing agter die rug en die nuwe Regering van nasionale eenheid wat gevorm is word baie daar nog baie vrae gevra of dit gaan werk of nie. Dr Michael Louis gesels met ons oor vooruitsigte en wat hy sien op die horison vir Suid Afrika.
18 Jun 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min