#DieGrootTrek - Harry Saner Olimpiese Skermkuns atleet

Loading player...
Harry is n jong ingenieurs student van Johannesburg. hy is ook een van die mind atlete wat skerkuns in Suid-Afrika beoefen. Hy is tans in Parys vir n oefenkamp voor die Olimpiese Spele. Harry is die eerste atleet in 16 jaar wat vir hierdie sport kwalifiseer vanuit SA. Ons gesels met hom oor wat Skermkuns is en hoe hy voel oor die spele later die jaar!
13 Jun 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min