#DieGrootTrek - Departement van Basiese Onderwys (ECE Toolkit)

Loading player...
Die Departement van Basiese Onderwys (DBO) het die "ECE Toolkit", 'n geslagsideologie en geslagsidentiteitsopleidingsprogram vir primêre en pre-primêre onderwysers, en by uitbreiding, vir primêre en pre-primêre skoolkinders, in die geheim bekendgestel.
Die DBO het sy standpunt gestel dat openbare deelname nie vereis word nie en dit word ook nie oorweeg nie. Ons gesels met Michael Swain van FORSA (Freedom of religion South Africa) en Elijah Mahlanga, woordvoerder vir die DBO oor wat hierdie beteken vir skole, kinders en ouers!
9 Apr 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Robbie Wessels - Als vir die Bok!

Robbie Wessels se splinternuwe Springbok-geeslied “Als vir die Bok”🏉 ’n Lekker energieke, komiese lied vol rugbygees, geskryf op die wysie van die bekende “I Would Do Anything for Love”. Dis gemaak om te sing, lag en die Bokke te ondersteun!🔥
11 Sep 11 min