#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Boek Uitgewer

Loading player...
Jean Pieters is al vir jare n uitgewer by NB Publishing. Sy is die persoon wat seker maak dat die boeke wat bekend gestel word genoegsame publisiteit kry. Sy stuur ook gereeld vir Doepie en Nina lekker boeke met interresante gaste wat graag hulle storie wil deel. Ons loer vandag na wat 'n dag in haar lewe behels.
11 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min