#DieGrootTrek - Dag in die lewe van 'n Tandarts

Loading player...
Dr Talitha het vandag by ons kom kuier. Sommige mense is bang vir haar en die ander is dankbaar vir die werk wat sy doen. Ons gesels met haar oor haar loopbaan, hoekom sy besluit het om 'n tandarts te word en wat hoogtepunte is van haar beroep.
4 Mar 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min