#DieGrootTrek - Ruan Josh & Franja Du Plessis

Loading player...
Ruan en Franja kom kuier weer bietjie by Doep en Niens om te gesels oor hulle nuwe duet enkelsnit saam en ook oor hulle 2024 planne. Die kuier was lekker en daar is klomp grappies gemaak.
22 Feb 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min