DIE BYBEL- Episode 15 - Bybelvertalings
--:--
Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die tema: Bybelvertalings. Hulle verduidelik hoe die eerste Bybelvertalings ontstaan het en hoe dit oor die eeue verander het. Hulle kyk ook na die Afrikaanse vertalings en gee raad oor modernde tipe vertalings. Aan die einde van die episode antwoord hulle ook ’n paar vrae. Moet ook nie die vreemde en interessante feite oor die Bybel mis nie.