#DieGrootTrek - Iana Strydom (Die Uitdaging op VIA)

Loading player...
Iana Strydom is die aanbieder van n splinternuwe realiteits reeks genaamd "Die Uitdaging" op Via. In die program sit hulle 10 bekendes in spanningsvolle situasies om te sien hoe hulle dit hanteer terwyl ons bekendes hulle strykelblokke in die lewe met die gehoor deel en hoe hulle dit hanteer. Leah skakel ook in uit die Kaap as een van Seisoen 1 se deelnemers en vertel ons van haar journey met vrees.
11 Jan 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min