#DieGrootTrek - Dr Wium Erasmus praat oor Outisme

Loading player...
Dr. Wium Erasmus het tyd afgestaan om met Doepie en Nina te kom gesels oor Outisme tydens Internasionale Gestremdheids maand. Daar is 'n hele paar mispersepsies oor Outisme en Dr. Erasmus klaar dit op asook hoe om dit by jou kind te sien in 'n jong ouderdom en die behandeling wat gepaard gaan daarmee.
9 Nov 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min