#DieGrootTrek - Dr. Eugene Jooste & Babette oor Borskaknker

Loading player...
Tydens borskanker bewusmakingsmaand het ons dit goed gedink om met 'n spesialis in die veld te gesels en ook iemand wat reeds borskanker oorwin het. Dr Eugene Jooste gesels met ons oor gevaartekens en Babette deel haar persoonlike storie oor borskanker met ons.
10 Oct 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min