#DieGrootTrek - Dag in die lewe van n Optomotris

Loading player...
Charle Welgemoed kuier vandag by ons om meer te vertel van haar beroep en hoekom sy so passievol is oor mense se sig. Ons leer ook meer oor die oog en 'n paar goed wat jy kan doem om na jou oë om te sien.
26 Jun 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min