#JouGrootKuier - Renaldo (Die Kontrak 3)

Loading player...
Renaldo het ingekom as die "Wildcard" en het toe asems weggeslaan met sy stem. Die jong man het dit al die pad gemaak tot die Top 10 en begin nou eers sy loopbaan, verseker n stem om dop te hou. Maar vandag kuier hy saam Doepie en Nina op Jou Groot Kuier.
27 Sep 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min