#JouGrootKuier - Die Piesanskille

Loading player...
Die manne het groot opspraak gemaak op sosiale media en is besig om al die trefferlyste plat te slaan. Vandag kom vermaak die Piesangskille ons akoesties in die ateljee.
13 Sep 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min