#JouGrootKuier - Jakkie Louw & Charlize Bergh

Loading player...
Better bekend saam as Jakkals en Berg het Jakkie Louw en Charlize Bergh kom inloer vir JouGrootKuier om meer te deel oor hulle nuwe konserte saam. Hulle voer ons ook weg met 'n liedjie geskryf deur Jakkie genaam "Bella Musica"
30 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min