#DieGrootTrek - GrootGeld met Thys van Everest Wealth

Loading player...
Thys gesels weer met Doepie en Nina vir sy maandelikse GrootGeld insetsel. Hy gee insig oor BRICS en wat dit vir ons bellegings inhou asook wat gebeur met rentekoerse en hoe om self jou aandele te bestuur en waarna om te kyk.
29 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min