#DieGrootTrek - Moeletsi Mbeki

Loading player...
Met BRICS sopas verby en baie wat gebeur het wou die GrootTrek span gesels met Journalis en Politiese ontleder ook broer van voormallige president Thabo Mbeki, Moeletsi Mbeki. Hy gee vir ons 'n samevatting van wat gebeur het by die BRICS beraad en ook wat dit moontlik inhou vir SA.
25 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min