#JouGrootKuier - Franja Du Plessis

Loading player...
Die beeldskone Franja Du Plessis het weer kom inloer net na haar nuwe enkelsnit Hakahana vrygestel is. Ons vind uit presies wat dit beteken en watter ander snaaks woorde hulle in die huis gebrui terwyl sy ons vermaak met lekker akoestiese liedjies.
16 Aug 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Jacques Rudolph & Francois Steyn doen die Munga

Oud-Protea, Jacques Rudolph en Francois Steyn het kom gesels by Doepie en Nina, voordat hulle die pelgrimstog per fiets deur die Groot Karoo, die Munga, aanpak einde van die maand. Hulle ry ten bate van die nie-winsgewende organisasie JAR, waar hulle geld insamel vir kinders onder 18 wat aan kanker…
16 Nov 13 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Winter Hotel

Droomsindroom en Bernice West het die nuwe groep "Winter Hotel" bymekaar gesit en ons is mal daaroor. Ons gesels musiek, die toekoms en hulle nuwe EP
10 Nov 21 min