#DieGroottrek - Dag in die lewe van (popmaker)

Loading player...
Het jy al ooit gewonder waar kom daai oulike handpoppe vandaan wat gebruik word in films, teater en op skool? Ons gesels vandag met Emile Wepener wat poppe maak vir n lewe en wat presies dit is wat hy doen en waarvan hy hou in sy beroep.
10 Jul 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min