#JouGrootKuier - Tarryn Lamb

Loading player...
Sy is een van ons land se mees talentvolste sangers en mens kan hoor hoekom. Tarryn het kom kuier en voer n paar treffers akoesties op wat ons asems wegslaan en stel ook haar splinternuwe enkelsnit bekend.
7 Jun 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min