#DieGrootTrek - Louise Carver

Loading player...
Nog n splinternuwe enkelsnit wat ons kan speel vir die heel eerste keer op Suid-Afrikaanse radio en dit nog die dag voor dit uitkom. Louise kom kuier by ons om te gesels oor "Selfish" en hoe haar loopbaan verander het oor die laaste 20 jaar.
18 May 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min