#DieGrootTrek - My name is Reeva skrywer Justin Strydom

Loading player...
Die nuwe 3 episode storie op showmax genaamd "My Name is Reeva" vertel die Oscar Pistorius storie van June en Barry Steenkamp se kant af as ouers wat 'n kind verloor het. Nie net dit nie maar daar word ook gekyk na die weergawes van die gebeure wat daai aand afgespeel het soos deur Oscar beskryf. Die skrywer van die reeks Justin Strydom gesels met ons oor al die inligting wat hulle moes deurgaan om dit moontlik te maak.
11 Apr 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min