#JouGrootKuier - Bernice West

Loading player...
Die super talentvolle Bernice West kuier vandag saam Doepie & Nina. Nie net sing die dame vir n lewe nie maar sy dans en speel ook toneel. Ons vind meer uit oor haar passies en die groot kompetisie waar haar fans saam haar op toer kan gaan Dubai toe later die jaar.
29 Mar 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Irene Louise Van Wyk

Pop, passie en pure dansvloer-energie is hoe Irene-Louise van Wyk se nuwe enkelsnit “Sal Jy Wil Jy” beskryf kan word wat jou aandag sal hê met ‘n musiekvideo en 'n meer vars en vollewasse look.
23 Mar 12 min