#DieGrootTrek - Dag in die lewe van (Voedsel Tegnoloog Nicola)

Loading player...
Al ooit gewonder hoe daar besluit word op die geur van n koeldrank of energy stafie. Wel dit is hoekom daar mense soos Nicola is wat help om die perfekte produk te ontwerp vir jou. Ons vind uit wat die geur is van die GrootTrek en toets Doepie en Nina se pallette met n paar Macarons.
6 Mar 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min