#JouGrootKuier - Len Muller

Loading player...
Die branderplank seun Len Muller kuier vandag by ons in die ateljee en bederf ons met n verwerking van My Sarie Marais wat tot Stef Bos se asem weggeslaan het.
8 Mar 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min