#DieGrootTrek - Nobuntu Webster & Rob Hersov

Loading player...
Nobuntu Webster is die onderleier van Build One South Africa waarvan Mmusi Maimane die leier is. Hulle het onlangs in samewerking met ander parteie hulself na die howe gewend om die regering en eskom aan te vat oor die beurtkrag kwessie. Sy vertel meer van wat hulle wil bereik en hoekom dit nodig is dat ons dit nou doen. Rob Hersov die Biljoener/Entrepreneur gee ook sy opinie oor die stappe wat BOSA neem en die die DA se optog na Luthuli Huis.
24 Jan 2023 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - 3 Comma Club

Hierdie boek delf in die wêreld van miljardêrs, en meng humor, insig en 'n tikkie "eet die rykes"-oneerbiedigheid om die opkoms en af ​​en toe ondergang van die mega-mega-rykes te ondersoek. Ons gesels mett Skrywer Gus Silber
7 May 14 min