EPISODE 2 - 11 DESEMBER 2022 (19:00 - 20:00) - ’n Paar feite oor die Bybel, ’n paar vreemde dinge wat in die Bybel voork

--:--
In hierdie episode kan jy luister na ’n paar feite oor die Bybel, ’n paar vreemde dinge wat in die Bybel voorkom en wat die nuutste nuus in Bybelse en antieke navorsing is. Vanaand se onderwerp is “Waaroor gaan Kersfees regtig? Ons gesels oor die ontstaan van Kersfees, die geboorteplek van Jesus en wat die kern is van die Christusfees wat Christene vandag vier. Kersfees gaan oor Jesus wat mens geword het en onder ons kom woon het. Ons leer ’n paar nuwe griekse woorde ken wat ons help om dieper insig in die konteks van die geboorteverhale te ontdek. Chris en Zander antwoord ook ’n paar luisteraarsvrae aan die einde.
13 Dec 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Episode 21 - Maaltye in die Bybelse tyd

7 Julie 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel en 'n…
19 Aug 34 min

Episode 20 - Huishoudings in die Bybelse tyd

7 Julie 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel, 'n paar…
8 Jul 35 min

Episode 19 - Die Tempel en die Sinagoge

5 Mei 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel, 'n paar…
10 Jun 32 min

Episode 18 - Slawerny

5 Mei 2024 19:00 - 20:00 Tydens die uur gaan Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Ons gaan met jou feite deel, 'n paar…
6 May 39 min